... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

Moenie Hierdie Fout Begaan Nie

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

1 Korintiërs 15:1-5 Now, brothers and sisters, I want you to remember the Good News I told you. You received that Good News message, and you continue to base your life on it. That Good News, the message you heard from me, is God’s way to save you. But you must continue believing it. If you don’t, you believed for nothing. I gave you the message that I received. I told you the most important truths: that Christ died for our sins, as the Scriptures say; that he was buried and was raised to life on the third day, as the Scriptures say; and that he appeared to Peter and then to the twelve apostles.

Listen to the radio broadcast of

Moenie Hierdie Fout Begaan Nie


Download audio file

Ons leef in vreemde tye. Kyk nou na die afgelope twee jaar, sedert die COVID-pandemie ons getref het: Kyk net hoe anders is die wêreld vandag, as wat ons selfs vier en twintig maande gelede verwag het dit sou wees.

As jy nou terugkyk na die afgelope paar jaar, hoe het dit jou geraak? Watter dinge het jou verras? Was daar dinge wat jy nooit verwag het nie? Een van die dinge wat my verras het, is die verspreiding van die Evangelie, die Goeie Nuus van Jesus Christus, wat toegeneem het op maniere wat ek nooit sou verwag het nie.

Vir sommige mense het kerk ‘n politieke beweging geword. Hulle het so erg behep geraak met politieke dogma en vergeet wat dit beteken om ‘n dissipel te wees, wat sy kruis opneem en Jesus volg. Dis nie ‘n nuwe ding nie. Maar in hierdie laaste paar jaar het dit meer op die voorgrond getree, tot op die punt waar sommige mense wat hulself Christene noem, die Evangelie misbruik teen diegene met opponerende politieke en ideologiese sienings. Kom ons kyk wat die Evangelie oor die basiese beginsels sê in:

1 Korintiërs 15:1 tot 5 Ek herinner julle, broers, aan die evangelie wat ek aan julle verkondig het en wat julle ontvang het en waarin julle ook gevestig staan. Deur dié evangelie word julle ook gered as julle vashou aan die boodskap soos ek dit aan julle verkondig het. As julle aan iets anders vashou, het julle tevergeefs tot geloof gekom. Die belangrikste wat ek aan julle oorgelewer het en wat ek ook ontvang het, is dit: Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte. Hy het aan Sefas verskyn, daarna aan die twaalf,

Die Goeie Nuus van Jesus Christus was nooit bedoel om as wapen gebruik te word nie.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.


We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Give monthly to reach more people with God’s living Word

Your generosity will see more people each and every month come to know Jesus through the power of His living Word.