... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

‘n Kardinale Vraagstuk

We're glad you like it!

Enjoying the content? You can save this to your favourites by logging in to your account.

Register or Login

Add to Favourites

2 Kronieke 1:8-12 Salomo het vir God gesê: “U self het aan my vader Dawid oorvloedige troue liefde bewys, en U het my koning gemaak in sy plek. Here God, laat nou u belofte aan my vader Dawid bewaarheid word, want dit is U wat my koning gemaak het oor 'n volk so talryk soos die stof van die aarde. Wysheid en oordeelsvermoë, gee dit dan nou vir my, sodat ek voor hierdie volk kan uittrek en terugkeer. Want wie kan regspreek oor hierdie groot volk van U? God het Salomo geantwoord: “Omdat juis dit jou hartsbegeerte is, en jy nie gevra het vir rykdom, besittings en eer, of die lewe van hulle wat jou haat nie, ook nie vir 'n lang lewe nie, maar vir jouself wysheid en oordeelsvermoë gevra het, sodat jy my volk oor wie Ek jou koning gemaak het, kan regeer, sal die wysheid en oordeelsvermoë aan jou gegee word. Maar ook rykdom en besittings en eer sal Ek vir jou gee, soveel as wat konings wat voor jou was, nie gehad het nie, en dié wat ná jou kom, nie sal hê nie.ie en dié ná jou ook nie sal hê nie.”(AFR20)

Listen to the radio broadcast of

‘n Kardinale Vraagstuk


Download audio file

Het jy al opgelet hoe ‘n mens die grootste deel van jou gebedstyd besig is om God vir allerhande dinge te vra? Baie dinge. Die kritieke vraag is egter: vra ons Hom vir die regte dinge?

As jy God sou kon vra vir enigiets wat jy wil hê, waarvoor sou jy Hom vra? Jou antwoord is belangrik, want dit sal weerspieël wat jou lewe dryf. Is dit geld, of erkenning, of daardie ‘ding’ wat jy so pas op Facebook gesien het?

Terwyl jy oor jou antwoord nadink, wil ek jou wys wat ‘n jong koning vir God gevra het.

In 2 Kronieke 1: 8-12 staan: Salomo het vir God gesê: “U self het aan my vader Dawid oorvloedige troue liefde bewys, en U het my koning gemaak in sy plek. Here God, laat nou u belofte aan my vader Dawid bewaarheid word, want dit is U wat my koning gemaak het oor ‘n volk so talryk soos die stof van die aarde. Wysheid en oordeelsvermoë, gee dit dan nou vir my, sodat ek voor hierdie volk kan uittrek en terugkeer. Want wie kan regspreek oor hierdie groot volk van U? God het Salomo geantwoord: “Omdat juis dit jou hartsbegeerte is, en jy nie gevra het vir rykdom, besittings en eer, of die lewe van hulle wat jou haat nie, ook nie vir ‘n lang lewe nie, maar vir jouself wysheid en oordeelsvermoë gevra het, sodat jy my volk oor wie Ek jou koning gemaak het, kan regeer, sal die wysheid en oordeelsvermoë aan jou gegee word. Maar ook rykdom en besittings en eer sal Ek vir jou gee, soveel as wat konings wat voor jou was, nie gehad het nie, en dié wat ná jou kom, nie sal hê nie.”(AFR20)

Laat ek jou weer vra, as jy iets van God kon vra, waarvoor sou jy vra? Of miskien moet ek eerder vra: “Wat wil God hê, moet jy van Hom vra?”

Dink baie versigtig na … en gaan vra dan.

Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.



We use cookies to improve your browsing experience, analyse site traffic & personalise content, but we do not track you when you leave this site. To find out how we utilise & protect your data, check out our "Privacy Policy".

Privacy Policy

Sorry, no video available

Due to the 2020 COVID-19 situation there’s no video for this program. Enjoy the audio & text and remember, there’s lots more in the Media Lounge. Thank you for your understanding.

Visit the Media Lounge