... helping you be all that God made you to be, because He plans on shining His light into this world through you.

Berni - ceo, Christianityworks

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING

Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom.

Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word.

Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef.

God se Woord. Vars, vir jou, elke dag

*** En wanneer jy inteken deur die paneel op hierdie bladsy te gebruik, sal jy ook ‘n GRATIS kopie van die e-Boek ontvang – Hoe kan ek God met my hoor praat?

Kyk hier na onlangse oordenkings ….. en teken vandag in.

Kies ‘n blok hieronder om na vorige boodskappe te luister of te lees …